Local newsNews

Egpaar glo respek is nodig vir ‘n gesonde huwelik

Die egpaar woon die afgelope 22 jaar in Brakpan.

Jan (74) en Stella (68) Pretorius van Gladstonelaan het Vrydag hul 50ste huweliksherdenking gevier.

Die twee het mekaar in Benoni ontmoet waar hulle ook getroud is.

Hulle het vyf kinders, nege kleinkinders en een agterkleinkind.

Die egpaar, wat die afgelope 22 jaar in Brakpan woon, glo dat wedersydse respek vir mekaar, deursettingsvermoë en ‘n verhouding met hul Skepper die resep vir ‘n gesonde huwelik is.

Lees ook: 

Mooi bene sorg vir 60 jaar se huweliksgeluk 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button