Local newsNews

Joost van der Westhuizen verloor sy stryd

Die oud-Bokheld Joost van der Westhuizen is vandag (Maandag) oorlede.

Die voormalige Springbok skrumskakel en kaptein is Saterdagoggend in ‘n kritieke toestand gehospitaliseer.

Hy het sedert 2011 ‘n stryd teen motorneuronsiekte (MNS) gevoer.

 

Die J9-stigting het die volgende boodskap op Facebook geplaas:

j9 foundation

 

Die volgende video is op SuperSport se YouTube-kanaal geplaas: 

Lees ook: 

Samoa honour Joost with moving hymn

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button