Local newsNews
Lesersfoto van die week
Tristan Thompson se hempie het duidelik aangedui wie sy Valentyn was.
Die oulike foto van Tristan Thompson (2) is deur sy ma, Dominic, ingestuur. Tristan, wat by Trippe Trappe Trone Kleuterskool skoolgaan, was Dinsdag, soos sy ander maatjies, in wit en rooi getooi vir Valentynsdag. Sy hempie het duidelik aangedui wie sy Valentyn was.
Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel? Stuur die foto en ‘n kort beskrywing met name na malissas@caxton.co.za
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



