Local newsNews
Brakpanners beleef ook vanaand ‘n aardskudding
Inwoners van Brenthurst, Brakpan-sentraal en ander dele van die dorp het ongeveer vyf minute gelede ‘n aardskudding beleef.

Dit volg nadat talle inwoners van onder meer Potchefstroom, Orkney, Klerksdorp, Johannesburg en Pretoria vanoggend (Maandag) vroeg deur ‘n aardskudding wakker gemaak is.
Talle inwoners het hulle tot sosiale media gewend en gesê dat dit skrikwekkend, spokerig, “scary”, en ‘n slegte gevoel was.
Meer inligting sal volg.
Lees ook:
Aardskudding laat talle inwoners uit hul beddens wip
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



