Local newsNews

WhatsApp boodskap oor gewapende mense saai onnodig paniek

Die SAPD het inwoners versoek om verantwoordelik op te tree en nie sosiale media te gebruik om onbevestigde inligting of onwaarhede te versprei nie.

‘n WhatsApp boodskap wat vanoggend versprei is het talle mense op hol en dit blyk om heeltemal onwaar te wees.

Volgens die boodskap het daar mense in Joneslaan vergader en was die mense met gewapen met ondermeer pangas.

Die Herald het gaan ondersoek instel en dit wou voorkom asof mense uit ‘n huis gesit is.

Verskeie meubels en persoonlike besittings het op die sypaadjie gestaan.

Lede van die SAPD was ook teenwoordig.

Die SAPD het inwoners versoek om verantwoordelik op te tree en nie sosiale media te gebruik om onbevestigde inligting of onwaarhede te versprei nie.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Stacy Slatter

News editor Stacy Slatter is a seasoned journalist with 20 years of experience in community news. Throughout the years, she has covered a wide range of topics, from crime, municipal news and human interest stories, to sports and community events. Stacy also has extensive sub-editing experience.

Related Articles

Back to top button