Local newsNews

VIDEO: Hoe om jou kind aanlyn te registreer

Dit is amptelik tyd vir ouers om hul kinders vir skooltoelating te registreer.

Die registrasieproses vir ouers om hulle kinders te registreer vir graad een en graad agt skooltoelating in Gauteng vir 2018 vind van vandag af plaas.

Die aanlynregistrasie moet voor 12 Junie gedoen word, maar ouers word aangeraai om dit so spoedig as moontlik te voltooi.

Die volgende video is op die Gauteng Onderwysdepartement se YouTube blad geplaas om ouers met die registrasieproses te help:

Kliek hier vir die aanlynregistrasie 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button