Editor's noteLocal newsNews

Hoërskool leerder in motorfietsongeluk beseer

Die leerder is na die Life Dalview Hospitaal vervoer.

‘n Leerder van Hoërskool Die Anker is vanoggend beseer in ‘n ongeluk wat in Olympiaweg in Brenthurst plaasgevind het.

Volgens inligting het die ongeluk ongeveer 7vm plaasgevind. Die leerder, wat op die motorfiets gery het, is in ‘n stabiele toestand na die Life Dalview Hospitaal vervoer.

Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button