Local newsNews
Mr Petite Teen SA ondersteun Herald se winterprojek
Nathan Evans (14), wat hom toespits op liefdadigheidswerk, het kleurvolle kouse en komberse geskenk.
Nathan Evans (14), ‘n inwoner van die dorp wat huidiglik die titel van Mr Petite Teen South Africa dra, het verlede week ook ‘n bydrae to die Herald se winterprojek gemaak.
Nathan, wat hom toespits op liefdadigheidswerk, het kleurvolle kouse en komberse geskenk.
Die Herald se winterprojek het nou tot ‘n einde gekom en die goedere, wat ingesamel is, sal aan welsynorganisasies van die dorp geskenk word.
Lees ook:
70-Jarige oom brei vir ‘n vale
Vrou brei drie maande lank om winter-projek te steun
Volg ons:
Ontvang die nuutste nuus op jou foon:
WhatsApp nommer: 0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



