Editor's choiceLocal newsNews

Het jy ‘n rare versameling?

Die Brakpan Herald sal graag van jou wil hoor.

Maak jy iets ongewoon of uniek bymekaar?

https://giphy.com/gifs/comment-pic-sneaker-EyeiCsrG5uo36

Die Brakpan Herald sal graag van jou wil hoor.

Of jou versameling uit skoene, visstokke, oorbelle, sport memorabilia, hoede, borde, blikke, poppe,  pruike, breinaalde, medaljes, poskaarte, knope, parfuumbottels, oudhede, musiekopnames, of wat ook al bestaan, kan jy gerus van jou laat hoor.

Ons wil natuurlik ook hoor van die meer ongewone versamelings soos valstande, grillerige goggas, vingernaels en verslete tekkies. Hoe aardiger hoe beter.

Learning Reaction GIF - Find & Share on GIPHY

Stuur jou kontakbesonderhede  met ‘n bietjie inligting oor jou unieke versameling na brakpanherald@caxton.co.za

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button