Local newsNews
Blink wiele beïndruk besoekers by Just Wheels opedag
besoekers het die geleentheid gehad om van die unieke voertuie, wat aan klublede behoort van naderby te bekyk.
Die Just Wheels Motorklub het Sondag ‘n opedag by die klub se perseel in Dalview gehou. Die dag is goed ondersteun en besoekers het die geleentheid gehad om van die unieke voertuie, wat aan klublede behoort van naderby te bekyk.



Lees ook:
Geotab Just Wheels Motorskou ploeg terug
Just Wheels lede skenk ‘n ton hondekos
Karwagte word nou in ’n ander lig gesien
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!















