Local newsNews

Klub hou jaarvergadering

Die algemene jaarvergadering van die Kingsway Veerpyltjieklub word op 6 Desember by die klub, wat te Kingswaylaan 108 geleë is, gehou.

Die vergadering sal om 7nm begin en die bestuur het belangstellendes, wat meer van die klub se doen en late te hore wil kom, uitgenooi om die vergadering by te woon.

Vir meer inligting skakel vir Leon Jooste by 083 287 0824.

Lees ook: Veerpyltjieklub reik uit na die gemeenskap

Veerpyltjies is ‘n sport vir almal

Klub beloon sy spelers

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button