Local newsNews
Skoonheid bring besoek aan skool
Bianca Birnie, die huidige Queen of Africa, het onlangs die Laerskool Kommando besoek waar sy die “Living Ball” projek gepromoveer het.

Die projek behels die verkondiging van die evangelie deur die medium van sport. Birnie het ook ’n paar sokker- en netbalballe aan die skoolhoof, Gert Jacobs oorhandig.
Lees ook: Modelle maak harte oop oor die Paastyd
MTB race does its bit for charity again
Model siblings make their mark
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



