Local newsNews

Tuk-tuk kom tot die redding

Dankbare passasier van Brenthurst skryf:

Ek verwys na die berig in die Herald van 17 November (Diewe kom amper weg met tuk-tuk)

Ek is baie dankbaar dat Johan sy tuk-tuk terug gekry het. Ek is ‘n middeljarige vrou en het nog nooit bestuur nie en maak gereeld van sy dienste gebruik.

Hy en sy vrou is vriendelike mense. Dit is ‘n man wat ‘n plan gemaak het toe hy nie werk gehad het nie en nou help hy baie ander mense.

As die diewe wel met die tuk-tuk weggekom het, sou baie mense daar onder gelei het.

Ek wens hom alle sterkte toe en ek hoop die Here beskerm hom en sy passasiers.

 

Lees ook: Dié tuk-tuk kry jou woerts-warts waar jy wil wees

Nuwe wiele vir die “kos-tannie”

Dié bromponie brul nog met koedoehorings en al

 

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button