Local newsNews
Pret by die Boeremark
Die Boeremark het weer vet pret met vele interessante stalletjies en vermaak gehad.
Die groep, Aliyah, (wat beteken, ‘High on Life’) het Saterdagoggend opgetree en die mense met hul vertoning vermaak. Die Boeremark vind maandeliks by die Brakpan Tuinsentrum plaas.
Follow us:





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



