Local newsNews

Sluit aan by die Voortrekkers

Sluit by die voortrekkers aan en word 'n Brakpan Voortrekkerkommando.

’n Stigtingsvergadering om ’n Brakpan Voortrekkerkommando op die been te bring word volgende Dinsdag (30 Januarie) gehou.

Die vergadering sal om 6.30nm in die skoolsaal van die Laerskool Dalview, wat op die hoek van Breamerlaan en Venterstraat geleë is, gehou word.

Lees ook: Nuwe leerkragte by Laerskool Dalview

Belangstellendes wat meer inligting verlang kan vir Anita Jansen van Rensburg by 074 474 2248 kontak.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button