Local newsNews
Februarie is die maand van die liefde
Die boeremark wat maandeliks by die Brakpan Tuinsentrum gehou word, was Saterdag (10 Februarie) weer ’n miernes van bedrywighede.
Besoekers kon interessante stalletjies besoek en na ’n verskeidenheid kunstenaars, wat opgetree het, luister.
Lees ook: Pret by die Boeremark
Geskenke vir Valentynsdag, wat Woensdag gevier is, was ook volop.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








