Local newsNews
Tuinornament is nou gehok
Die ornament, wat eintlik die omgewing moes verfraai het, is nou eerder ’n seeroog.
Wat ’n mens nie vandag alles moet doen om te sorg dat misdadigers nie hul sin kry nie.
Die tuinornament, wat voor die Brakpan Kliniek staan, is bedek met ’n staalstruktuur sodat mense met lang vingers dit nie kan vat nie.
Lees ook: ‘n Mens se lewe is eenvoudig niks werd
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



