Editor's noteLocal newsNews

Registrasieproses verloop vlot

Inwoners van die dorp het Saterdag en Sondag die geleentheid gekry om aan ’n registrasieproses, wat deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) georganiseer is, deel te neem.

Die doel van die veldtog was om die publiek die geleentheid te gee om te registreer vir volgende jaar se algemene verkiesing of om seker te maak dat hulle wel op die kieserslys verskyn.

Nokuthula Morare was een van die registrasie beamptes wat die naweek op haar pos was om inwoners by te staan.

Lees ook: Voter registration weekend to be held in March

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button