Editor's choiceLocal newsNews

Sé ons wat jy dink: Waar bly die Paashaas?

Dis Paasnaweek en ons wil weet waar woon die Paashaas.

Met die oog op die Paasnaweek is jonger leerders van die Laerskool Dalview gevra of hulle weet waar die Paashaas woon?

Kaylee van den Berg
Die Paashaas bly in ’n Paaseier.
Rachel Gibson
Die Paashaas moet by sy huis bly.
Zian Williams
Die Paashaas bly in die bos.
Jan Jansen van Vuuren
Ek dink die Paashaas bly iewers in die bos.

Lees ook: Neem vir ons ’n Paasfees foto

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button