Morgan van Shaik (graad sewe) het Michelle Appelcryn (graad een) se naels mooi gemaak.
Vindingryke maniere om ’n paar rand in die sak te kry was aan die orde van die dag.
Marcelle Jansen en Belinda Goosen (graad sewe) het volgens die tema van hulle stalletjie aangetrek.
Christiaan Nell (graad sewe) in sy stalletjie.
Ashley Henn (graad ses) was een van die vindingryke entrepreneurs.
Megan Vermeulen en Zoë Muller (graad ses) het ’n stalletjie beman.
Saskia van der Walt (graad sewe) het dit geniet om ’n paar rand te maak.
Diné Jordaan (graad vyf) was baie ingenome met die hond wat sy aangeskaf het.
Leandri de Bruin (graad ses) glimlag breed oor die wins wat sy gemaak het.
Lees ook: Die Arend se atlete skitter op die baan
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.