NewsSchools

Dié Dalwers bring hul kant

Die Laerskool Dalview se top tien akademiese spanne is onlangs, na aanleiding van die eerste termyn se punte, aangewys.

Graad ses (agter, van links): Shikira Schmidt, Jan Daniel Smit, Renko Nel en Zander van der Linde. Voor: Thandie du Toit, Emily van der Merwe, Calie Boshoff en Ettienne Schoonraad.
Graad vyf (agter, van links): Esmia van Wyk, Ancel de Bruyn, Chanri Heymans, Henlo de Beer, Rochelle Spies en Soné van Wyk. Voor: Riegardt Venter, Hydi Venter, Aldo van Emmenes en Ewaldt Rademan.
Graad vier (agter, van links): Miné Mocke, Justin Marais, Anja Boshoff en Antoinné Pelser. Voor: Chad Pienaar, Arrya de Waal, Ulanché van Schoor, Ilze Marie en Marcel Tsuakos.

Lees ook: Laerskool Dalview kondig nuwe beheerliggaam aan

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button