NewsSchools

Laerskool Môrewag wys hul top 10 akademiese presteerders aan

Die Laerskool Môrewag het onlangs sy top 10 akademiese presteerders in elke graad aangewys.

Die leerders is gekies na aanleiding van akademiese prestasies vir die eerste kwartaal.

Graad ses (agter, van links): Leo Stander, Charné du Preez, Keegan Breytenbach, Ethan Geldenhys en Jariska Stroh. Voor: Vincent Kroezen, Tinike Elliot, Armand Nordier, Ruan Smith, Kayleigh Bruwer en Roland Enslin.
Graad vyf (agter, van links): Miandrie Fourie, Izel Adlam, Gabbi van der Watt, Liezel Pretorius en Danielle Munroe. Voor: Jessica Pretorius, Thailo Bibbey, Johanné van Wyngaardt, Jayten Datnow en Zander Esterhuizen.
Graad vier (agter, van links): Xander Roux, Keenan van Antwerpen, Clarisa Bothma, Adoline Tcshoder en Tiffany Brink. Voor: Esmaré Theunissen, CJ Wolmarans, Kyla du Toit en Megan Smook. Afwesig: Markus Herbs.

Lees ook: Morries se blinknuwe leiers is reg vir 2018

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button