Editor's noteLocal newsNews

Veearts waarsku: Honde vergiftiging neem toe

’n Plaaslike veearts het die week kommer oor die vlaag van honde vergiftigings wat die afgelope tyd in die dorp voorgekom het, uitgespreek.

Volgens die veearts het sy in in drie dae se tyd te make gehad met vyf voorvalle waar honde vergiftig is.

Kapt Peet van der Schyff van die Brakpan SAPD het die publiek aangeraai om voorvalle waar honde vergiftig word by die SAPD aangemeld.

“Dit stel ons in staat om te bepaal of die vergiftigings in ’n sekere area voorkom en dan kan ons patrollies en sigbaarheid opskerp,” het Van der Schyff gesê.

Lees ook: Publiek ontvang inligting van SAPD

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button