Thandi du Toit, ’n graad ses leerder aan die Laerskool Dalview spog met vele talente.
Sy het aan ’n allemintige 15 items, wat drama, groepsdrama en modelwerk ingesluit het, deelgeneem.
Sy het in die drama afdeling vier goue medaljes en een silwer medalje ingepalm, terwyl sy vir die “spokes model”-afdeling ’n brons medalje ontvang het.
Lees ook: Morries se hoofseun woeker met sy talente
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



