Editor's choiceLocal newsNews

Modelle sit beste voetjie voor

Modelle slaan asems weg met hul skoonheid by die Miss ACE International-kompetisie.

Le-Lucia Woest (regs) het ’n eerste plek behaal in die Catwalk Model-afdeling en was ook in die top vyf van die Miss ACE International-kompetisie, (sewe tot nege jaar). Megan Vermaak (links) was ook onder die top vyf Catwalk Model van die Jaar in die sewe tot nege jaar ouderdomsgroep).

Lees ook: Brakpan skoonheid hou SA se naam hoog

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button