Opinion

Sê ons wat jy dink

Inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum is gevra wat hul wens sou wees, indien dit waar sou kon word.

Thina Sevenster – Al waarvoor ek wens is vrede, geluk en gesondheid. Dis eintlik al wat saak maak.
Elsie Schonken – Ek het net een wens – ek wens om huis toe te gaan na my huis in Dunottar, dis al.
Daleen Kruger – Ek wens vrede toe vir die wêreld en vir ons land, Suid-Afrika. Dis my enigste wens.
Roelf Kruger – Ek wens dat Suid-Afrika weer ons trotse Suid-Afrika sal word.

Lees ook: Voortrekkers leef hul visie uit

Volgs ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button