Hierdie span het vanjaar 14 uit die16 wedstryde, wat hulle gespeel het, gewen, wat hulle ’n wenpersentasie van 88 persent gee.
Hulle sal nou saam met die eerstespan en die o-15a span verder speel in die Virsekerbeker-kompetisie.
Lees ook: Hoërskool Die Anker se rugby spanne goed op dreef
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



