Editor's noteLocal newsNews

Muriel Brand Skool ontvang stewige bedrag van Just Wheels Motorklub

Die skenking is te danke aan die negende suksesvolle motorskou wat die klub vroeër vanjaar by die skool aangebied het.

Die Just Wheels Motorklub het Dinsdagaand ‘n skenking van R167 373,50 aan Muriel Brand Skool gemaak.

Reëling vir die tiende skou, wat volgende jaar plaasvind, is reeds aan die gang.

Lees ook: VIDEO: Besoekers geniet Just Wheels opedag

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button