Editor's noteNewsSchools
Sonnies se skuts korrel reg
Dit is vanjaar die eerste keer dat die ses skuts aan die sportsoort deelgeneem het en hulle het bo verwagting presteer.
Terwyl ander leerders onlangs lekker vakansie gehou het, het ses leerders van die Sonneveld Akademie hul skool by die SA Skyfskiet kampioenskappe, wat in New Castle plaasgevind het, gaan verteenwoordig.
Lees ook: Sonnies skitter wanneer dit by akademie kom
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



