Local newsNews

Groot pret by Kekkel en Kraaifees

Die Vasvat Dans Orkes en sanger Danie van der Westhuizen het die besoekers vermaak.

Die Kekkel en Kraaifees het die afgelope naweek by die Sonneveld Akademie plaasgevind.

Daran Burrow (links), Ethan Viljoen en Nathan Gouws het elkeen ’n groot spookasem geniet.
Anika Gouws (links), Ruan Binneman, Zanel Venter en Heinrich Burger het lekker op die springkasteel baljaar.

Lees ook: Groot pret by Die Anker se kleurfees

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button