Callum Nel (links) en Deon Bouwer is vir die D5-span gekies.
Atlete wat die Groter Brakpan-span gehaal het, is agter (van links): Theunis Boshoff, Ethan van Heerden, Katelynn Steenkamp, Tiffany Howe, Anishka Nel, Ellené Brisley, Nathan Nell en Keagan Botha. Middel: Deon Bouwer, Shani Harmse, Shilo Harmse, De-Anke Liebenberg, Donovan van Zyl, Zanmarie Eloff en Callum Nel. Voor: Marnus Burger, Jordan Lamprecht, Hayley Lombard en Ethan Howe.Atlete wat vir die Brakpan-span gekies is, is agter (van links): Arina Nel en Werner le Roux. Voor: Keanan Botha, Keano Puchert, Cheyenne Druez, Juvan Rossouw, Chase Douglas en Markus Marais.