Local newsNews

Kersete verskaf groot vreugde

Rata verskaf deur die loop van die jaar hulp aan behoeftige inwoners van die dorp.

Rata Maatskaplike Dienste het Donderdag sy jaarlikse Kersete aangebied, waartydens behoeftige mense van die dorp om keurig gedekte tafels kon sit en ’n heerlike Kersmaal kon geniet.

Henk Vosloo en Anna Erasmus.
Johan Strydom en Elize Goosen.
James Mathebula (links), Aubrey Mowera en Romeo Moloi het die ete geniet.

Lees ook: Rata het hulp nodig

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button