Editor's choiceLocal newsNews
Inwoners van San Michele word bederf
Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak het 'n groot bederf aan die San Michele tehuis se inwoners gebring.
Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak, asook gebedsgroepslede van die St Martin De Porres Katolieke Kerk in Geluksdal, het in Desember besoek aan die inwoners van die San Michele Tehuis gebring.



Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



