Local newsNews
Solidariteit bring vreugde met nuwe tassies
Die organisasie het ‘n draai by die Laerskool Brakpan-Oos gaan maak en die kleintjies, wat tassies ontvang het, was baie ingenome.
Solidariteit Helpend Hand skenk jaarliks duisende tassies vir nuwe graad een leerders en vanjaar was geen uitsondering nie.
Helpende Hand bied ’n tassie van uitstaande gehalte met opvoedkundige inhoud, wat graad een leerders in hul eerste skooljaar sal benodig.
Lees ook: Skenk skryfbehoeftes en help ’n kind
Volg ons :
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



