Local newsNews

Kiesers maak gebruik van laaste registrasie naweek

Persone wat nie geregistreer is nie sal nie in Mei hul kruisie kan trek nie.

Die afgelope naweek het aan die publiek die laaste kans gegun om vir die komende algemene verkiesing, wat in Mei vanjaar plaasvind, te registreer.

Persone wat egter steeds nie geregistreer het nie kan dit wel nog doen deur die kantore van die  Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) by die Ekurhuleni se Kliëntedienssentrum te besoek.

Morné de Wet (links), Lou-Andra Lategan, Janie Henning en Barend de Wet, almal van Brenthurst, het Sondag seker gemaak dat hulle geregistreer is om te stem.

Lees ook: Laaste kans om te registreer

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button