Editor's choiceNewsSchools
Lekker Bekkies se kleintjies besoek bejaardes
Die bejaardes het die kuier terdeë geniet.
Die kleuters van Lekker Bekkie Kleuterskool het onlangs besoek gebring aan die senior burgers van die Lighuis Sorgsentrum waar hulle paaseiers uitgedeel en saam met die inwoners gekuier het.



Lees: Groot paasfees bederf vir Huis Talita
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



