Local newsNews

Publiek ondersteun kind (5) wat nieroorplanting benodig

Verskeie kunstenaars soos Francois van Coke, Samantha Leonard, Marko met ’n K, Dewald Dippenaar, Bob Ffole, The Barcode Bandits, HunTer en The Hound Dogs het deur die loop van die dag opgetree.

’n Fondsinsameling en pretdag het Saterdag by Cruise-Inn se In die Harkie van die Parkie plaasgevind, ten bate van die vyf-jarige Conor van Baalen wat ’n nieroorplanting moet ondergaan.

Daar was meer as genoeg vermaak vir die oud en jonk. Alexis Viljoen (agter, links), Alisa Bleich en Linley Oosthuysen het die dag geniet.
Gizelle Prinsloo (links), Marleen van Eden en Danielle Prinsloo het die fondsinsameling ondersteun.

Lees: Ma van outistiese kind verdien medalje

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button