Local newsNews
Die koue kruip vinnig nader
Die somer is beslis iets van die verlede en die koue winter lê om die draai.
Oral is bome besig om hul blare af te skud en dit was vir Abigail Henning (4) van Rand Collieries lekker om in ‘n hoop herfsblare te speel.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



