Local newsNews

Lesersfoto van die week

Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel?

Lianie van Wyk se ma, Elsabè Scheepers het die foto ingestuur van Laerskool Môrewag se o-9a netbalspan wat onlangs ’n wedstryd in Nigel gespeel en gewen het.

Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel? Stuur die foto en ‘n kort beskrywing met name en vanne na brakpanherald@caxton.co.za

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button