
‘n Voetganger is vanoggend vroeg naby die Mall@Carnival oorlede toe sy vermoedelik deur ‘n motoris raakgery is.
Die ongeluk het ongeveer 5.45vm, by die kruising van Airport Drive en Heidelbergweg (R23), plaasgevind.
Lees: Egpaar leef in vrees na honde vergiftig is
Volgens kapt Pearl van Staad, woordvoerder van die Brakpan SAPD is die vrou in haar laat 50’s.
Geen ander besonderhede is op hierdie stadium beskikbaar nie.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



