NewsSchools

Anker leerder blink uit in droë hengel kampioenskap

Sy is vir die junior o-19 span gekies wat Gauteng gaan teenwoordig by die SA Kampioenskappe.

Abigail Antonio, ‘n graad nege leerder aan Hoërskool die Anker het onlangs aan die droë proewe vir Gauteng Hengel deelgeneem.

Sy is vir die junior o-19 span gekies wat Gauteng gaan teenwoordig by die SA Kampioenskappe wat op 22 Junie by Hoërskool die Anker gaan plaasvind.

Lees: Jong hengelaars geniet dit langs die water

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button