Editor's noteLocal newsNews
Verpleegster in haar noppies met prys
Die kompetisie, wat deur Vodacom 4U in die Mall@Carnvial aangebied is, het regoor Gauteng gestrek.
Maryna Smith, ’n 66-jarige verpleegster van Boksburg, het ’n rede gehad om te glimlag toe sy onlangs ’n prys ter waarde van R15 000 in ’n Vodacom 4 U-kompetisie gewen het, wat in vennootskap met Hisense, aangebied is.
Lees: Video: 15-jarige Brakpanner sing R20 000 los
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



