Local newsNews

Top SAPD lede besoek dorp

Inwoners word aangemoedig om die gemeenskap-imbizo by te woon.

Inwoners van die dorp word uitgenooi om ’n gemeenskap-imbizo by te woon waartydens top lede van die SAPD in Gauteng en Ekurhuleni teenwoordig sal wees.

Die geleentheid vind Sondag om 9vm by die Brakpan Binnehuise Sportkompleks plaas.

Gauteng se provinsiale kommissaris lt genl Elias Mawela en Ekurhuleni se distrikskommissaris w sal die gemeenskap toe spreek.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button