CrimeNews

Ma en drie kinders dood gevind in Sallies Village

Die huis, waarin die tragedie afgespeel het, is ook aan die brand gesteek.

‘n Tragedie het hom gisteraand in Sallies Village afgespeel toe die liggame van ‘n ma en haar drie kinders in ‘n huis gevind is.

Volgens inligting het al vier die oorledenes skietwonde aan die kop gehad.

Die huis, waarin die tragedie afgespeel het, is ook aan die brand gesteek.

Nooddienswerkers was gou op die toneel en kon die brand onder beheer bring.

Inligting wat op die stadium beskikbaar is, dui daarop dat die kinders tussen die ouderdom van 10 en 19 jaar was.

Meer inligting sal volg.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button