Editor's noteLocal newsNews

Video: Mark en musiek is manjifiek

Die weer het mooi saamgespeel en besoekers aan die mark het ’n genotvolle oggend beleef.

’n Mark (In die hartjie van die parkie) is Saterdag by Cruise Inn gehou.

Jessica (7) en Jason Strydom (5) was twee van die jonger besoekers aan die mark, wat veral geïnteresseerd was in die speelgoedstalletjies.
Die sangers Danie van der Westhuizen en Lu-Anél het beïndruk met hul talent.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button