Mandeladag 2019: Eiendomsagentskap help gesin
Meeste van die gesin se besiging is ook vernietig.
Personeel van die eiendomsagentskap Century 21 het op Mandeladag ‘n skenking van kos, toiletware, klere en beddegoed gemaak aan die gesin wie se huis Dinsdag in ‘n brand vernietig is.
Beverly (40) en Basil (44) Frits se beskeie huisie op die hoek van van Denneweg en Dirk van der Hoffstraat, Rand Collieries is Dinsdag deur ‘n brand in puin gelê.
Lees: VIDEO: Gesin platgeslaan na brand hul huis in puin lê
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



