Gesinstragedie: Ma en drie kinders word ter ruste gelê
Die begrafnis vind om 12uur vanuit die NG Kerk Greymont in Randburg plaas.
Die begrafnis van die gesin van Sallies Village, wat verlede week dood in hul huis in Modderstraat aangetref is, vind môre (Dinsdag) plaas.
Sandra Schwartz (39) en haar drie kinders, Shereè (19), Lee-Ann (16) and Simeon (10), se liggame is verlede Woensdagmiddag laat in die huis aangetref.
Die huis is ook aan die brand gesteek.
Die ma en haar kinders se liggame is in ’n woonvertrek gevind en almal het koeëlwonde gehad.
Die begrafnis vind om 12uur vanuit die NG Kerk Greymont in Randburg plaas.
Lees: Ma en drie kinders dood gevind in Sallies Village
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



