NewsSchools

Jong ruiter presteer uitstekend

Leandi maak haar skool trots.

’n Leerder aan die Sonneveld Akademie, Leandi Oelofse, het onlangs aan die South African National Schools Association kampioenskappe deelgeneem en groot sukses behaal.

Leandi en haar perd, Wyatt West, het in die eerste dressuur-afdeling (gehoorsaamheid en beweging) ’n eerste plek behaal en in die tweede dressuur-afdeling het hul ’n derde plek behaal.

Leandi Oelofse is een van die top ruiters uit 26 skole in haar klas.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button