Editor's choiceNewsSchools

VIDEO: Laerskool Dalview wys top 10 aan

Die top 10 akademiese presteerders is aangewys.

Laerskool Dalview se top 10 akademiese presteerders is onlangs, na aanleiding van die tweede kwartaal se punte, aangekondig.

Video: Denike Borman vertel waarom akademie vir haar belangrik is. 

Graad vier, agter (van links): Anouk Marais, Zayden van Rheede van Oudtshoorn, Dunay van der Walt, Armandt Drotski en Megan Ellis. Voor: Michke van den Berg, Carli Jacobs, Daniel Geyser, Carmen Delport en Kayla Lotter.
Graad vyf, agter (van links): Anja Boshoff, Antoinné Pelser, Chanté Momberg, Leila Odendaal du Preez, Jessica Jenkinson en Christiaan Smit. Voor: Caitlin Meyer, Chad Pienaar, Ruan Correia, Araya de Waal en Denike Borman.
Graad ses, agter (van links): Sebastian Lubbe, Ewaldt Rademan, Hydi Venter, Ancel de Bruyn, Henlo de Beer en Esmia van Wijk. Voor: Bianca Botha, Dewald de Wet, Aldo van Emmenis, Riegardt Venter en Rochelle Spies.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button