Local newsNews

Rata se personeel sê dankie aan getroue ondersteuners

Die gaste het ook die geleentheid gekry om meer van Rata se werksaamhede te wete te kom.

Rata Maatskaplike Dienste, Brakpan, het Saterdagoggend tydens ’n gesellige ontbyt, individue, besighede, kerke en organisasies bedank vir hul getroue ondersteuning.

Die geselligheid is by die Rata kantoor gehou en uitgenooide gaste het ook die geleentheid gekry om meer van Rata se werksaamhede te wete te kom.

Lees ook: Rata ontvang komberse

Past Bret Mc Dermid en sy vrou Lindie.
Past Lionel Pillay (regs) and Sidney Moodley.
Tina Engelbrecht (links) en Madelaine Rodrigues van Carnival Toyota het ook die geleentheid bygewoon.
Andries Pretorius (links, voorsitter van Rata Maatskaplike Dienste), dr Martin Jansen van Rensburg (voorsitter van Rata, Brakpan) en Linda Marais (sekretaresse) tydens Saterdagoggend se funksie.
Past Rudi Botha en sy vrou Ilze.

Meer foto’s: Rata se dankie met gesellige ontbyt

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button